PO Description length of cell when printing
Hi Carmen
Partykeer as die Description baie lank raak, moet mens ook die field se height ook gaan verander. Jy sal sien ek dit dieselfde as die Code sin gaan maak en ek het ook op die Style gaan seker maak dat die Vertical Top is i.p.v. Middle wat ook sal maak dat dit nog steeds sal bly cut:


Nou print dit mooi reg die Description:

Kind Regards
Marilize Van Zyl
ERP Consultant
|
|
T:+27 11 568 2900 | E:marilize.vanzyl@palladium.co.za
|

From: Carmen Barnard <carmen@grw.co.za>
Sent: Monday, 12 April 2021 10:31
To: Marilize van Zyl <marilize.vanzyl@palladium.co.za>
Subject: PO Descrition length of cell when printing
Hi Marilize,
By ons PO sny hy die reel af as die description te lank is.

Maar kyk gou hieronder, die description is op wrap en can go gestel. Al wat ek wel sien is dat die Code se breedte/height redelik wyer is sien in rooi, nou wonder ek kan ek dit doen by die description of moet alle headers dan soos die Uom en Qty en Nett price en als dan so gestel word?

Carmen Barnard
Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Write EPub books for the iPad





