Notes on Consignment Stock
From: Carmen Barnard
Sent: 14 February 2022 10:16
To: 'Frans Botha'; Marie
Subject: Consignment Stock - SCU/TKM
Hi Frans/Marie,
Die manier van die consignment stock werk op die oomblik reg by jul omdat jul ‘n PO gee vir 2 en hul stuur 2, maar eintlik is dit twee aparte transaksies. Su-anne sê ons raak deur mekaar met die PO wat eintlik die twee se betaling is wat ons gebruik het en dan die aanvul van ons consignment met twee. Die rede hiervoor is da tons kan ‘n PO gee vir 2 en dis reg dis mos nou om te betaal vir wat ons gebruik het, maar die stuur van die fisiese voorraad om aan te vul het niks met die PO te doen nie. So hulle kan bv. 4 ook stuur want ons het dalk vir hul gesê ons gebruik baie meer van die parte. Ons moet dit apart hanteer en as volg.
Die PO moet teen hierdie nuwe kode uitgemaak word wat ek geskep het. – CON-540 en so gegrv word.

Vir die fisiese voorraad wat hul dan stuur of dit nou saam met die PO kom of nie – moet jul ‘n stock adjustment op doen na PRO-120-24. So of hul nou 2 of 4 stuur julle op adjust dit so.
So julle doen als soos jul nog die heeltyd doen, dis net wanneer julle die PO uitmaak, GRV en die stock adjustment. So SCU doen soos hulle doen en die proses verander nie.
Ek hoop jul verstaan, ek het ook eers nie omdat ons soos jul verduidelik het heeltyd dit vervang wat jul gebruik het. Maar ons moet die transaksie so om doen sodat as hul dalk meer stuur of meer aanvul iewers of jul stuur dalk voorraad terug omdat jul te veel onnodige voorraad het dan moet dit reg hanteer word.
Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Free HTML Help documentation generator