How to correct application error - Validtion run
1.

Hi Carmen
Hierdie is ‘n known issue, dit gebeur as mens AP en AR Validate Balances hardloop en daar is open applications, hulle het ‘n preliminary datum om hierdie te fix, maar dis nog nie bevestig nie. So om hierdie te fix volg asb. die volgende stappe:
1. Maak die Payments and Applications screen oop, D-DCT00251, delete die application, Invoice D-IN03248.
2. Sit die Credit Memo “On Hold”, dit sal nou die “Reserved” status kry en Save dit.
3. Hardloop Valicate Customer Balance vir B-UNI005 en periode 02-2020.
4. Maak die Payments and Applications screen oop, D-DCT00251, dan sal jy sien die balans is nou reg.
5. Apply Invoice D-IN-03248 en release dit.
Tot die permanente fix uit is, moet asb. nie validations hardloop op AR en AP as daar open unreleased applications is nie.
Maar as julle per ongeluk het, delete die unreleased application van die dokument en hardloop validate op daai customer of vendor vir die spesifieke periode.
Ek het reeds hierdie receivables payment vir julle gaan fix en gerelease ook.
Kind Regards
Marilize Van Zyl
ERP Consultant
|
|
T:+27 21 555 7170 | E:marilize.vanzyl@palladium.co.za
|
Created with the Personal Edition of HelpNDoc: Single source CHM, PDF, DOC and HTML Help creation




